Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:66 Bybel vir Almal (ABA)

Die dag daarna het Salomo die volk laat gaan. Die koning het hulle gegroet en hulle het huis toe gegaan. Hulle was bly en gelukkig oor al die goeie dinge wat die Here gedoen het vir sy dienaar Dawid en vir sy volk Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:66 in konteks