Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:64 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het daardie dag die middelste deel van die oop stuk grond voor die tempel gewy, want hy het die brand-offer en die koring-offer en die vet van die ete-offers daar verbrand. Hy het dit gedoen omdat die altaar voor die tempel te klein was vir al die offers. Daardie altaar was van brons.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:64 in konteks