Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:53 Bybel vir Almal (ABA)

want, Here, U wat Here is, U het ons gekies om u volk te wees, U het nie een van die ander volke van die wêreld gekies nie. Dit het gebeur soos U vir ons gesê het toe U vir Moses, u dienaar, gestuur het en toe U ons voorvaders uit Egipte gebring het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:53 in konteks