Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:31 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer iemand sê ’n ander persoon het verkeerd gedoen teen hom, en hy wil hê die ander persoon moet voor U kom sê dat U hom moet straf as hy dit gedoen het, dan sal die ander persoon miskien voor die altaar in hierdie tempel kom staan en sê hy is onskuldig.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:31 in konteks