Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:25 Bybel vir Almal (ABA)

En nou, Here, God van Israel, moet U vir u dienaar, my pa Dawid, doen wat U belowe het. U het vir hom gesê: ‘Iemand van jou nageslag sal altyd op die troon van Israel sit, maar dan moet jou nageslag reg doen. Hulle moet lewe soos Ek wil hê en soos jy ook gelewe het.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:25 in konteks