Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:23 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het gesê: “Here, God van Israel, in die hemel daar bo en op die aarde hier onder is daar nie ’n ander God soos U nie. U het aangehou om vir u dienaars te doen wat U in u verbond belowe het, u dienaars wat met hulle hele hart lewe soos U wil hê.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:23 in konteks