Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het koning Salomo al die leiers van die Israeliete laat bymekaarkom by hom in Jerusalem, al die stamhoofde en die familiehoofde van die Israeliete. Hy wou die verbondskis uit die Dawidstad, uit Sion, laat bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:1 in konteks