Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:51 Bybel vir Almal (ABA)

Toe al die werk by die tempel klaar was, die werk wat koning Salomo gesê het hulle moet doen, het hy die wydingspresente van sy pa Dawid gebring en hy het dit in die stoorkamers van die tempel gesit. Dit was silwer en goud en ander goed.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:51 in konteks