Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die waterbak het gestaan op die beelde van twaalf beeste. Die beeste het na buite gekyk, drie na die noorde, drie na die weste, drie na die suide en drie na die ooste.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:25 in konteks