Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hiram was die seun van ’n weduwee van die Naftali-stam. Sy pa was ’n man van die stad Tirus. Hiram was ’n ambagsman wat met brons kon werk. Hy was vaardig en hy het geweet hoe om al die werk met brons te doen. Hiram het na koning Salomo toe gekom en hy het al sy werk gedoen.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:14 in konteks