Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Nou moet jy vir jou werkers sê hulle moet vir my sederbome afkap op die Libanon-berg. My werkers sal saam met jou werkers werk. Ek sal jou werkers betaal, jy moet sê hoeveel ek vir hulle moet gee. Jy weet self ons het nie mense wat so goed bome kan afkap soos die mense van Sidon nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:6 in konteks