Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:5 Bybel vir Almal (ABA)

En daarom wil ek nou ’n tempel bou vir my God die Here. Ek wil dit doen soos die Here vir my pa Dawid gesê het. Die Here het gesê: ‘Ek sal jou seun koning laat word ná jou, en hý sal die tempel bou vir My.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:5 in konteks