Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda en Israel was so baie soos die sand langs die see. Hulle het genoeg gehad om te eet en te drink, en hulle was gelukkig.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:20 in konteks