Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:19 Bybel vir Almal (ABA)

Geber seun van Uri was in die land Gilead, in die deel van die land waar Sihon koning van die Amoriete was en waar Og koning van Basan was. Daar was net een distrikshoof in hierdie deel van die land.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:19 in konteks