Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning dink toe: Hierdie vrou sê die seun wat lewe, is haar kind, en die seun wat dood is, is die ander vrou se kind. Daardie vrou sê: “Nee, jóú seun is dood, dit is mý seun wat lewe.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:23 in konteks