Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die ander vrou het gesê: “Nee, die kind wat lewe, is mý kind. Die kind wat dóód is, is jóú kind.”En die vrou wat eerste gepraat het, het gesê: “Nee, jou kind is die kind wat dood is, my kind is die kind wat lewe.”So het hulle voor die koning gestaan en twis.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:22 in konteks