Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Israel het vir Josafat gevra: “Sal jy saam met my gaan oorlog maak teen die stad Ramot in Gilead?”Josafat het vir die koning van Israel gesê: “Ek sal saam met jou gaan, en jy kan my manne en my perde ook gebruik.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:4 in konteks