Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Israel het vir sy amptenare gesê: “Weet julle, die stad Ramot in die land Gilead behoort aan ons. Hoekom doen ons niks om dit terug te vat van die koning van Aram nie?”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:3 in konteks