Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:11 Bybel vir Almal (ABA)

Sedekia seun van Kenaäna het vir hom ’n paar ysterhorings gemaak en hy het gesê: “Die Here sê: Met hierdie horings sal jy die Arameërs stoot totdat hulle almal dood is.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:11 in konteks