Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Israel en koning Josafat van Juda het hulle koningsklere aangehad en elkeen het op sy troon gesit by die dorsvloer voor die poort van Samaria. Al die profete was besig om vir hulle te sê wat sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:10 in konteks