Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die boodskappers het later weer na Agab teruggekom en gesê: “Ben-Hadad sê: Ek het vir jou ’n boodskap gestuur en gesê jy moet jou silwer en jou goud en jou vroue en jou seuns vir my gee,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:5 in konteks