Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Simeï seun van Gera is ook hier by jou. Gera is ’n Benjamin-man van die stad Bagurim. Dit is hý wat my beledig het en wat my baie hartseer gemaak het daardie dag toe ek na die stad Maganajim gegaan het. Dit is ook hý wat my later kom ontmoet het by die Jordaan-rivier, en toe het ek vir hom voor die Here belowe dat ek hom nie sal doodmaak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:8 in konteks