Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar jy moet onthou die seuns van Barsillai van Gilead is jou vriende. Jy moet hulle by jou tafel laat eet, want hulle het dit ook vir my gedoen toe ek moes vlug vir jou broer Absalom.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:7 in konteks