Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir Benaja seun van Jojada in Joab se plek gekies en aangestel om die hoof van die leër te wees, en hy het die priester Sadok gekies en aangestel in Abjatar se plek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:35 in konteks