Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Joab hoor wat gebeur het, het hy na die tent van die Here gevlug en aan die horings van die altaar gaan vashou. Hy wou voorheen nie vir Absalom help om koning te word nie, maar nou wou hy vir Adonia help.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:28 in konteks