Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:44 Bybel vir Almal (ABA)

En toe die jongman dit die sewende maal gedoen het, het hy kom sê: “Daar kom ’n klein wolkie op uit die see, die wolkie is so groot soos ’n man se hand.”Toe sê Elia: “Gaan sê vir Agab hy moet sy perde inspan en afgaan. As hy dit nie doen nie, dan sal die reën hom keer en hy sal nie kan wegkom nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:44 in konteks