Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:40 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het vir hulle gesê: “Vang die profete van Baäl, julle moenie dat een van hulle wegkom nie!”Hulle het die profete gevang, en Elia het die profete laat bring na die Kison-rivier. Daar het hy hulle doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:40 in konteks