Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die profete van Baäl het die bul geneem wat Elia vir hulle gegee het. Hulle het dit gereedgemaak en hulle het tot Baäl gebid. Hulle het van die oggend tot die middag aangehou bid en gesê: “Baäl, help ons.”Maar niks het gebeur nie, niemand het geantwoord nie. Die profete van Baäl het nie geweet wat om te doen by die altaar wat hulle gemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:26 in konteks