Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:24 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet die profete van Baäl tot hulle god bid, en ek sal tot die Here bid. Die god wat met vuur antwoord en wat die hout op die altaar laat brand, Hý is God.”Al die mense het geantwoord: “Dit is goed.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:24 in konteks