Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:21 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het naby al die mense van Israel kom staan en gevra: “Hoe lank wil julle wag voordat julle besluit vir wie julle wil dien? As die Here God is, dan moet julle Hóm dien. Of, as Baäl God is, dan moet julle hóm dien.”Die mense het hom nie geantwoord nie, hulle het stilgebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:21 in konteks