Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:18 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het vir Agab gesê: “Dit is nie ék wat die dood in die land Israel bring nie. Jý en jóú familie het dit gedoen toe julle opgehou het om gehoorsaam te wees aan die wette van die Here en toe julle die Baäls begin dien het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:18 in konteks