Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir haar gesê: “Gee jou seun vir my.”Elia het die seun uit haar arms geneem en hy het die seun na die bo-kamer gedra. Elia het daar gewoon. Hy het die seun op sy bed neergesit

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:19 in konteks