Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ela se offisier Simri was die hoof van die helfte van Ela se oorlogkarre, en Simri het saam met ander manne ’n plan gemaak teen Ela. Ela was besig om te drink en dronk te word in die huis van Arsa, die hoof van die paleis in die stad Tirsa.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:9 in konteks