Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Simri het daarnatoe gegaan en hy het vir Ela doodgemaak. Dit was in die sewe-en-twintigste jaar nadat Asa koning van Juda geword het. Simri het koning geword ná Ela.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:10 in konteks