Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:26 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het alles gedoen wat Jerobeam seun van Nebat gedoen het, al die sondes wat Jerobeam gedoen het en alles wat hy die mense van Israel laat doen het. Hulle het die Here, die God van Israel, kwaad gemaak, want hulle het afgode gedien.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:26 in konteks