Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het gehoor dat Simri saam met ander mense planne gemaak het en dat hulle die koning vermoor het. Die soldate het toe daardie dag in die kamp vir Omri, die hoof van die leër, koning gemaak van Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:16 in konteks