Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:15 Bybel vir Almal (ABA)

Simri het koning van Israel geword in die sewe-en-twintigste jaar nadat Asa koning van Juda geword het. Hy was sewe dae lank koning in Tirsa. Sy soldate was in die kamp by die stad Gibbeton in die land van die Filistyne.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:15 in konteks