Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Asa het toe al die silwer en die goud geneem wat nog in die tempel en in die paleis was, en hy het dit vir boodskappers gegee om dit na Ben-Hadad te neem. Ben-Hadad was die seun van Tab-Rimmon seun van Gesjon, en hy was die koning van die Arameërs. Asa het vir hom hierdie boodskap gestuur:

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:18 in konteks