Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Israel het hom begrawe en hulle het almal oor hom gerou. Die Here het voorheen gesê sy dienaar die profeet Agija moet sê dat dit so sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:18 in konteks