Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die hele Israel sal oor hom rou en hulle sal hom begrawe. Hy is die enigste een van die nageslag van Jerobeam wat hulle in ’n graf sal begrawe, want die Here, die God van Israel, het gesien dat daar in die hele koningshuis van Jerobeam net in hierdie kind iets is wat goed is.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:13 in konteks