Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

en die man van God het met die altaar gepraat. Hy het ’n boodskap van die Here gebring en gesê: “Altaar, altaar, die Here sê: ‘Luister na wat Ek sê: Daar sal ’n seun gebore word in die koningshuis van Dawid. Sy naam sal Josia wees. Die priesters van die offer-plekke brand wierook op jou, maar Josia sal daardie priesters hier op jou offer, en hulle sal mense se bene op jou verbrand.’ ”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:2 in konteks