Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jerobeam op die altaar klim om te offer, het ’n man van God daar in Bet-El aangekom. Die man van God het van die land Juda gekom. Die Here het die man gestuur. Jerobeam het op die altaar gestaan om te offer,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:1 in konteks