Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:28 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Jerobeam het toe vir sy raadgewers gevra wat hy moet doen, en hy het twee goue kalfbeelde laat maak. Hy het vir sy mense gesê: “Mense van Israel, julle het lank na Jerusalem gegaan, maar hier is nou julle gode wat vir julle uit die land Egipte gebring het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:28 in konteks