Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:27 Bybel vir Almal (ABA)

As hulle aanhou om offers te gaan bring in die tempel in Jerusalem, dan sal hulle weer aan hulle koning wil behoort, aan Rehabeam koning van Juda. Hulle sal my doodmaak en na Rehabeam toe teruggaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:27 in konteks