Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:21 Bybel vir Almal (ABA)

Rehabeam het na Jerusalem gekom en hy het al die manne van die Juda-stam en die Benjamin-stam bymekaargeroep. Hulle was 180 000 soldate wat hy spesiaal gekies het. Rehabeam seun van Salomo wou oorlog maak teen die mense van Israel, hy wou probeer om die land terug te kry.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:21 in konteks