Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe al die mense van Israel hoor dat Jerobeam teruggekom het, het hulle hom laat roep na die vergadering van die leiers en hulle het hom koning gemaak van al die mense van Israel. Niemand het by die koningshuis van Dawid gebly nie, net die mense van die Juda-stam het by Rehabeam gebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:20 in konteks