Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:26 Bybel vir Almal (ABA)

Jerobeam seun van Nebat was ’n amptenaar van koning Salomo. Jerobeam het van Efrat in Sereda gekom en hy was die seun van Serua, ’n weduwee. Jerobeam het opstandig geword teen die koning.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:26 in konteks