Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:15 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Dawid gelewe het, het die Israeliete oorlog gemaak teen die Edomiete. Joab, die hoof van die leër, het die manne gaan begrawe wat in die oorlog gesterf het. Joab het al die mans en die seuns in die land Edom doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:15 in konteks