Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het iets laat gebeur sodat Hadad ’n vyand van Salomo geword het. Hadad was ’n Edomiet. Hy was van die koningsfamilie van die land Edom.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:14 in konteks