Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:47 Bybel vir Almal (ABA)

en die koning se amptenare het ook gekom om ons meneer die koning Dawid geluk te wens. Hulle het gesê: ‘Koning Dawid, ons bid dat jou God vir Salomo ’n belangriker koning sal maak as wat jy was, sodat meer mense sal weet van hom as van jou.’“En koning Dawid het daar op sy bed gebuig en gebid.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:47 in konteks